Linkin Park | |
---|---|
Linkin Park in Berlyn (2010). | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Agoura Hills, Kalifornië, VSA |
Genres | Harderock Emo |
Jare aktief | 1996 - 1998 as Xero 1998 - 1999 as Hybrid Theory 1999 - hede as Linkin Park |
Etikette | |
Assosiasies | Fort Minor Dead by Sunrise |
Webwerf | linkinpark |
Lede | |
Gewese lede |
|
Linkin Park is 'n beroemde musiekgroep wat in 1996 deur drie hoërskoolvriende van Kalifornië, Mike Shinoda, Brad Delson en Rob Bourdon gestig is. Later is Joe Hahn, Dave Farrell en Mark Wakefield nadergetrek. Hulle het aanvanklik liedjies in Mike Shinoda se slaapkamer opgeneem, maar Mark Wakefield het die groep verlaat toe hulle nie 'n platekontrak kon kry nie. In 1999 het Chester Bennington Wakefield se plek ingeneem en die groep het aan die werk gespring. Hulle het eers as Xero bekendgestaan voor hulle hul naam na Hybrid Theory en later na Linkin Park verander het.